Thomas Arne

Thomas Augustine Arne
Agtergrondinligting
GeboortenaamThomas
Gebore12 Maart 1710
Sterf5 Maart 1778
GenresKlassiek
Beroep(e)Komponis

Thomas Augustine Arne (/ɑːrn/; 12 Maart 1710 – 5 Maart 1778) was 'n Engelse komponis. Hy is bekend om sy patriotiese liedjie, Rule Britannia , 'n weergawe van God Save the King, wat die Britse volkslied sou word, en die liedjie A-Hunting We Will Go.

Arne was 'n toonaangewende Britse teaterkomponis van die 18de eeu, wat by die Drury Lane en Covent Garden gewerk het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search